Nagevors deur P.J. Coetser
JACOB KüTZER
b - eerste geslag (kinders)
c - tweede geslag – (kleinkinders)x - eerste huwelik
xx - tweede huwelik # - datum in doopregister
Jacob Kützer x Cornelia Helms (op 15-09-1717)
Onder die geledere van die Coetsers stel Jacob en Cornelia se oudste seun, Johannes Jacobus ’n rekord op met vyftien kinders, wat sedertdien, volgens die wete van die skrywer, nie geëwenaar of oortref is nie. Die gemiddelde aantal kinders per gesin was elf. Om almal te kon voed en klee was sekerlik nie die maklikste taak nie, maar die geskiedenis het ons geleer dat die ou pioniers merkwaardige metodes gehad het om feitlik enige probleem te oorkom. Dogters het nie ’n groot probleem geskep nie, want die gemiddelde trou-ouderdom was vyftien jaar en daarna was sy die verantwoordelikheid van haar gade. Vir die seuns weer, was die probleem om ’n vrou te kry die ergste. Daar was blykbaar ’n tekort aan hubare meisies en so het dit heel dikwels gebeur dat families onder mekaar introu. So byvoorbeeld, vind daar binne ’n tydperk van twaalf jaar ses huwelike tussen die Jordaans en die Coetsers plaas. Huwelike tussen neefs en niggies was ’n algemene verskynsel.
STAMBOOM JACOB KüTZER (Kinders en
Kleinkinders) -
Volg link:
Stamregister: Jakob Kutzer
Daar word ook binnekort 'n volledige stamregister gepubliseer. Hou die spasie dop!
* Foto erkenning aan: http://xocnc.com/how-was-the-modern-family-tree-map-we-use-today-created/
Stamregister: Jakob Kutzer
Daar word ook binnekort 'n volledige stamregister gepubliseer. Hou die spasie dop!
Baie gaaf van jou om die register hier te publiseer. Hoop die familie en aangetroudes sien dit raak. Lyk nou goed! Groetnis.
ReplyDeleteJohann, soos jy kan sien is daar baie wat nie genoem word nie. Ek hoop maar die lote begin groei. Dankie vir jou advies en die inligting wat jy verskaf het. Jy feature nogal in die volgende hoofstuk, hoor. Hoekom is daar so baie kolletjies voor jou naam? Groete!
ReplyDeleteThis comment has been removed by the author.
ReplyDelete